Kraftwerk Vocoder out now!

bFAKE

LYRICS:

Kraftwerk Vocoder (3x)

Ons het getower, krag van tevore
Dree geroeste treine ry op dree geroeste spore
Ek was hier gebore en wat ons ontdek
Het was a Kraftwerk Vocoder

Verander dit my stem, laat my lippe skut soos boude
Van vroeg in die oggend toe raak ek mos virkoue
Vas gemaak met toue
Vorseer op kamera op ‘n maandag bloue
Sy rol op haar moue druk haar vingers in my voue

===

Kraftwerk Vocoder (3x)
Kraftwerk Vocoder, von Frankfurt an der Oder
Kraftwerk Vocoder, kling klang yin yang
Kraftwerk Vocoder, skut jou jas boude

===

Werk jou kraft en jou kraft sal werk
Se baie dankie voor ek spring op my perd
Only when it’s gone do you know what you had
What is gone past the moon, back to the son
Blow my whistle, I toot your horn
Dance backwards like you making porn
Everything when you’re on your knees
Do what thou wilt, that’s what I shout
Robocop fighting crime
Talk like this all the time
Transformer your vocoder is dik
So asseblief hou jou bek

===

Kraftwerk Vocoder (4x)
Kraftwerk Vocoder, von Frankfurt an der Oder
Kraftwerk Vocoder, kling klang yin yang
Kraftwerk Vocoder, skut jou jas boude
Kraftwerk Vocoder, baie dynamic
Kraftwerk Vocoder, VOC owner
Kraftwerk Vocoder, messages decoded
Kraftwerk Vocoder, by Sennheiser sy ouer
Kraftwerk Vocoder, baie dynamic

Follow me!